Event Registration - Afrikaanse Klub Australië Inc
Category View

Besigheidsadvertensies
05/26/16 - 06/30/17

Plaas jou besigheidsadvertensie op ons webblad.Daar is drie opsies beskikbaar:

3 maande registrasie @ $40 per maand -  $120

6 maande registrasie @ $40 per maand - S240

12 maande registrasie @ $40 per maand - S480






SPESIALE AANBOD - Registreer Jou Besigheid NOU
01/02/17 - 06/30/17

Adverteer jou besigheid in ons "Classified Ads" teen slegs $10 per maand tot 30 Junie 2017; so help ons jou om jou besigheid te mark en onder die SA gemeenskap se aandag te bring.